Jy Soen My Nie Meer Nie - Lianie May, Karen Zoid

Jy Soen My Nie Meer Nie - Lianie May, Karen Zoid

Год
2017
Язык
`Afrykanerski`
Длительность
254860

Poniżej tekst piosenki Jy Soen My Nie Meer Nie , wykonawca - Lianie May, Karen Zoid z tłumaczeniem

Tekst piosenki „ Jy Soen My Nie Meer Nie ”

Oryginalny tekst z tłumaczeniem

Jy Soen My Nie Meer Nie

Lianie May, Karen Zoid

Ek kan onthou hoe jy by my pas

Ek kan onthou hoe perfek dit was

Maar ek soek na jou

En my hart voel rou

Ek’s goed genoeg as dit vir jou pas

Maar skuins ná twaalf word ek net 'n las

En dit maak my so seer

Wanneer sal ek ooit leer

Want jy soen my nie meer nie

Soen my nie meer nie

En ek mis hoe dit was

Mis hoe dit was

En jy maak met my hart soos klei

Dis die skoen wat jou pas

Hoe kyk 'n mens deur jou hart se lens

Kyk en probeer alles reg te wens

As ek weet dis te laat

Hoe volg ek my eie raad

Want ek’s nou gebreek

Alles net oor jou

Voel jou mes in my steek

Het jy geen berou

Eendag sien ek jou weer

Voel jy ook nou die seer

Want jy soen my nie meer nie

Soen my nie meer nie

En ek mis hoe dit was

Mis hoe dit was

En jy maak met my hart soos klei

Dis die skoen wat jou pas

Was ek te koud vir jou harde lyf

Was ek net moeg dat jy my so rondskuif

Want kyk nou hoe leeg staan ons fotoraam

Want jy het nou jou kans laat verbygaan

Want jy soen my nie meer nie

Soen my nie meer nie

En ek mis hoe dit was

Mis hoe dit was

En jy maak met my hart soos klei

Dis die skoen wat jou pas

Ponad 2 miliony tekstów piosenek

Piosenki w różnych językach

Tłumaczenia

Wysokiej jakości tłumaczenia na wszystkie języki

Szybkie wyszukiwanie

Znajdź potrzebne teksty w kilka sekund