Engel - Karen Zoid

Engel - Karen Zoid

Год
2015
Язык
`Afrykanerski`
Длительность
150850

Poniżej tekst piosenki Engel , wykonawca - Karen Zoid z tłumaczeniem

Tekst piosenki „ Engel ”

Oryginalny tekst z tłumaczeniem

Engel

Karen Zoid

Ek het vriende wat ek sien

Ek is verslaaf aan nikotien

Ek hou van karre wat kan ry

Ek huil gewoonlik as ek baklei

Ek het gedink dat dit sou reen

Toe word ek stil en wag alleen

Tot jy kom klop het

Aan my deur

Ek het n dak bo-oor my kop

En in die winter like ek sop

Ek raak benoud wanneer jy luister

Net soos wanneer mense fluister

Ek wonder of jy sal onthou

Dat jou woorde aan my klou

As jy my insluk sonder om te kou

En ek skree 'n song vir jou my my lief

Bly nog n rukkie asseblief

Want as ek sing dan sing jy saam

In 'n droom roep ek jou naam

Ek is so dronk soos Koos Kombuis

Daar is geen swembad by my huis

My sussie bly in Potchefstroom

Die mense daar rook almal boom

Vier seisoene in jou traan

Hou my vas wanneer jy gaan

En ek weer alleen hier staan

So ek skree 'n song vir jou my lief

Jy is n engel en n dief

Want as ons sing

Dan sing ons saam

In n droom roep ek jou naam

Ponad 2 miliony tekstów piosenek

Piosenki w różnych językach

Tłumaczenia

Wysokiej jakości tłumaczenia na wszystkie języki

Szybkie wyszukiwanie

Znajdź potrzebne teksty w kilka sekund