Rofstoeigreep - Die Heuwels Fantasties

Rofstoeigreep - Die Heuwels Fantasties

Год
2015
Язык
`Afrykanerski`
Длительность
251160

Poniżej tekst piosenki Rofstoeigreep , wykonawca - Die Heuwels Fantasties z tłumaczeniem

Tekst piosenki „ Rofstoeigreep ”

Oryginalny tekst z tłumaczeniem

Rofstoeigreep

Die Heuwels Fantasties

Kan ons hierdie ding doen

Kyk hoe dit voel

Gee jou oogknip hier

Of gee jy nie werklik om nie

Kan ons hierdie ding doen vir 'n rukkie

Kyk hoe dit voel

Gee jou oogknip hier

Of gee jy nie werklik om nie, of gee jy nie werklik om nie

Kan jy hierdie dier se hartsnare kielie

En kyk hoe dit voel

Verskriklik versigtig

Ongeskik maar

Hoe ookal

Ek was opgesweep in 'n koue sweet

Emosionele parapleeg

Romanties analfabeet

In 'n rofstoeigreep

Dis skokkend hoe ons almal drom

Om 'n ongelukstoneel

Romanties analfabeet

In 'n koue sweet

Kan ons hierdie brein spoel

Kan ons hierdie brein spoel vir 'n rukkie

En kyk hoe dit dan voel

Onder die kraan hou en wag

Vir al die sondes om af te was, sondes om af te was

Gee jou oogknip hier

Of sien jy nie werklik kans nie, of gee jy nie werklik om nie

Hoe ookal

Ek was opgesweep in 'n koue sweet

Emosionele parapleeg

Romanties analfabeet

In 'n rofstoeigreep

Dis skokkend hoe ons almal drom

Om 'n ongelukstoneel

Romanties analfabeet

In 'n koue sweet

Ek is die ongeluk

Waarvan ek vroeër al gepraat het

Ek is die ongeluk

Waarvan ek vroeër al gepraat het

Ek is die ongeluk

Waarvan ek jou al gewaarsku het

En ek is die ongeluk

Waarvan ek jou

Maar wat ookal

Ek was opgesweep in 'n koue sweet

Emosionele parapleeg

Romanties analfabeet

In 'n rofstoeigreep

Dis skokkend hoe ons almal drom

Om 'n ongelukstoneel

Romanties analfabeet

In 'n koue sweet

Ponad 2 miliony tekstów piosenek

Piosenki w różnych językach

Tłumaczenia

Wysokiej jakości tłumaczenia na wszystkie języki

Szybkie wyszukiwanie

Znajdź potrzebne teksty w kilka sekund