Ons Moet Leef - Die Heuwels Fantasties, Ampie

Ons Moet Leef - Die Heuwels Fantasties, Ampie

Год
2020
Язык
`Afrykanerski`
Длительность
211080

Poniżej tekst piosenki Ons Moet Leef , wykonawca - Die Heuwels Fantasties, Ampie z tłumaczeniem

Tekst piosenki „ Ons Moet Leef ”

Oryginalny tekst z tłumaczeniem

Ons Moet Leef

Die Heuwels Fantasties, Ampie

Ek onthou Stellenbosch in die somer

Toe ons, ons klere in die Eersterivier verloor het

Ek onthou stukkies van die Mystic Boer

Voor Coetzenburg se liggies was ons op die dansvloer

Niks op skool geleer nie

Want niks het ooit gebeur nie

Sê my

Dink jy nog terug aan die aande?

Dink jy ooit terug aan die aande?

Want ons moet leef

Ons moet lewe

Ons moet leer

Om mekaar te vergewe

Ons moet leef

Ons moet lewe

Ons moet leer

Om mekaar te vergewe

En as die engele sing

Moet ons saam sing

En as die engele sing

Moet ons saam sing

Jy weet nooit wat jy het tot dit weg is nie

Ja, almal sê dit raak net beter

En beter en beter en beter

Soek jou terug in my lewe

Ek wil vry wees

As jy wil vry wees

Moet ons kan vergeet

Tweede kanse gee

Daar is net nog een ding wat ek wil weet

Sê my

Dink jy nog terug aan die aande?

Dink jy ooit terug aan die aande?

Want ons moet leef

Ons moet lewe

Ons moet leer

Om mekaar te vergewe

Ons moet leef

Ons moet lewe

Ons moet leer

Om mekaar te vergewe

En as die engele sing

Moet ons saam sing

En as die engele sing

Moet ons saam sing

Want ons moet leef

Ons moet lewe

Ons moet leer

Om mekaar te vergewe

Ons moet leef

Ons moet lewe

Ons moet leer

Om mekaar te vergewe

Dink jy nog terug aan die aande?

Dink jy ooit terug aan die aande?

En as die engele sing

Moet ons saam sing

En as die engele sing

Moet ons saam sing

Ponad 2 miliony tekstów piosenek

Piosenki w różnych językach

Tłumaczenia

Wysokiej jakości tłumaczenia na wszystkie języki

Szybkie wyszukiwanie

Znajdź potrzebne teksty w kilka sekund