Die Land - Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Bobby Van Jaarsveld

Die Land - Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Bobby Van Jaarsveld

Год
2019
Язык
`Afrykanerski`
Длительность
231160

Poniżej tekst piosenki Die Land , wykonawca - Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Bobby Van Jaarsveld z tłumaczeniem

Tekst piosenki „ Die Land ”

Oryginalny tekst z tłumaczeniem

Die Land

Bok van Blerk, Steve Hofmeyr, Bobby Van Jaarsveld

Waar gaan jy speel met jou maatjies?

Waar gaan jou spore toe waai?

Waar gaan jy val, gaan jy opstaan en huil

En waar gaan jy staar na die sonsak wat myle strek?

Wat los ons oor vir ons kinders?

Wat gaan ons eendag kan wys?

Wat is nog reg of verkeerd, wil ek weet?

Wat maak ons as jare se sweet te vergete gaan?

Ek los vir jou die son en die sea en die land my kind

Belowe jy sal my aan die einde vind

My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou

En jou veilig hou

Ek los vir jou die son en die sea en die land my kind

Die Here hoor my ons sal 'n lewe vind

My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou

Ek belowe jou

Die land behoort aan jou

Wat het geword van die liefde?

Wat het geword van die droom?

Trane van duisende val op die sand

En die bome net sterker laat groeie in die landery

Ek los vir jou die son en die sea en die land my kind

Belowe jy sal my aan die einde vind

My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou

En jou veilig hou

Ek los vir jou die son en die sea en die land my kind

Die here hoor my ons sal 'n lewe vind

Ponad 2 miliony tekstów piosenek

Piosenki w różnych językach

Tłumaczenia

Wysokiej jakości tłumaczenia na wszystkie języki

Szybkie wyszukiwanie

Znajdź potrzebne teksty w kilka sekund