Poniżej tekst piosenki Op Walvisbaai , wykonawca - Bok van Blerk z tłumaczeniem
Oryginalny tekst z tłumaczeniem
Bok van Blerk
Op Walvisbaai lê my hart diep gesaai
In sand so diep soos strome
Ek kan onthou die eerste dag soos die wind waai deur jou hare
En se vir my groei my hart steeds by jou
Jou water vul my are
Nou wag ek hier so ver van jou
Ek hoop die wind waai jou treug en gou
Woestyne herriner my aan jou
En goud, donker blou
n hawe, waar drome kan aanbly
en die see en die sand vir jou
Op Walvisbaai
Op Walvisbaai
Op Walvisbaai is my siel diep gewoed
en brand vol liefdes drome
Ek wil onthou die eerste dag soos die wind waai deur jou hare
Woestyne herriner my aan jou
En goud donker blou
n hawe, waar drome kan aanbly
die see en die sand vir jou
Woestyne herriner my aan jou
En goud donker blou
n hawe, waar drome kan aanbly die see en die sand vir jou
Op Walvisbaai
Op Walvisbaai
Op Walvisbaai
Op Walvisbaai
Piosenki w różnych językach
Wysokiej jakości tłumaczenia na wszystkie języki
Znajdź potrzebne teksty w kilka sekund