Hou Die Hemel Oop - Riana Nel

Hou Die Hemel Oop - Riana Nel

Год
2019
Язык
`Afrykanerski`
Длительность
211960

Poniżej tekst piosenki Hou Die Hemel Oop , wykonawca - Riana Nel z tłumaczeniem

Tekst piosenki „ Hou Die Hemel Oop ”

Oryginalny tekst z tłumaczeniem

Hou Die Hemel Oop

Riana Nel

Ek’s n sondaar, ek weet

Ek het baie harte seer gemaak

En baie al gebreuk

My gewete is gebrand

Ek het te veel keur gekies teen rede en verstand

Maar ek is uitoorle ek het oor gegee aan wie ek is

So hou die hemel oop vir as ek kom

Eendag as die tyd vir my sou kom

Dalk is dit nie nou maar ek’s gereed

Dalk is dit vandag net die Here weet

Net die Here weet

Ek was verlore maar nou gevind

En sonder die gewig haal ek asem soos 'n kind

Daar wys 'n vinger na wie ek was

Maar ek het bitter gou geleer

Ek is witter as wit gewas

Ek sien waar ek behoort 'n ewigheid van hoop en wie Hy is

So hou die hemel oop vir as ek kom

Eendag as die tyd vir my sou kom

Dalk is dit nie nou maar ek’s gereed

Dalk is dit vandag net die Here weet

Net die Here weet

Sê my wat jy glo aan di einde

Die waarheid is jou en myne

Ons lewe eers di lug

Die vrede wat my hart verloor

Sê my wat jy glo aan di einde

Hou di hemel oop vir as ek kom

Eendag as die tyd vir my sou kom

Dalk is dit ni nou maar ek’s gereed

Dalk is dit vandag net die Here weet

Net die Here weet

Ponad 2 miliony tekstów piosenek

Piosenki w różnych językach

Tłumaczenia

Wysokiej jakości tłumaczenia na wszystkie języki

Szybkie wyszukiwanie

Znajdź potrzebne teksty w kilka sekund