Kies Jou Weer - Juanita Du Plessis

Kies Jou Weer - Juanita Du Plessis

Год
2020
Язык
`Afrykanerski`
Длительность
199250

Poniżej tekst piosenki Kies Jou Weer , wykonawca - Juanita Du Plessis z tłumaczeniem

Tekst piosenki „ Kies Jou Weer ”

Oryginalny tekst z tłumaczeniem

Kies Jou Weer

Juanita Du Plessis

Jare gaan so gou verby weet jy dit voel soos gister

Spore van ek en jy le diep in my hart sag

Ek sou dit nooit kon maak sonder jou, my sonlig

Elke goue oomblik sal ek hou verewig

As ek oor moet begin, as ek die pad weer moet loop

Stap elke tree saam met jou

Ek weet liefde oorwin dit bly my anker

As ek weer moet kies

Weer en weer kies ek jou

Die storms het ons sterk gemaak ek onthou deur al die trane

Meer en meer lief geraak vir mekaar ek vir jou lief

Ek sou dit nooit kon maak sonder jou, jys my sonlig

Elke goue oomblik saam met jou verewig

As ek oor moet begin, as ek die pad weer moet loop

Stap elke tree saam met jou

Ek weet liefde oorwin dit bly my anker my hoop

As ek weer moet kies, kies ek jou

Weer en weer kies ek jou

Weer en weer kies ek jou

As ek oor moet begin, as ek die pad weer moet loop

Stap elke tree saam met jou

Ek weet liefde oorwin dit bly my anker my hoop

As ek weer moet kies, kies ek jou

Weer en weer kies ek jou

Ponad 2 miliony tekstów piosenek

Piosenki w różnych językach

Tłumaczenia

Wysokiej jakości tłumaczenia na wszystkie języki

Szybkie wyszukiwanie

Znajdź potrzebne teksty w kilka sekund