As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand - Fokofpolisiekar

As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand - Fokofpolisiekar

Альбом
Sweet 16
Год
2020
Язык
`Afrykanerski`
Длительность
152270

Poniżej tekst piosenki As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand , wykonawca - Fokofpolisiekar z tłumaczeniem

Tekst piosenki „ As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand ”

Oryginalny tekst z tłumaczeniem

As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand

Fokofpolisiekar

Elke oggend is ek in die hel,

ek word wakker en die vlamme brand my vel.

sal ek ooit rerig kan opstaan,

en nie my bed mis nie?

gee my alkahol,

gee my 'n lewe,

gee vir my raad,

vir my 'n rede,

sodat ek kan opstaan,

verlore gebore.

en elke keer as ek glimlag,

raak dit net swaarder,

kan ek ophou lewe na vandag?

en als is weg,

draai jou ander skouer dan’s

als reg.

hoekom raak ek so kwaad?

ek vind ek raak so kwaad,

en ek skree «god!»

maar dit is niks werd nie.

daar is iets beeldskoon in die donker nag,

daar is iets beeldskoon in die donker nag,

daar is iets beeldskoon in die donker nag,

daar is iets beeldskoon…

daar is iets beeldskoon in die nag!

Ponad 2 miliony tekstów piosenek

Piosenki w różnych językach

Tłumaczenia

Wysokiej jakości tłumaczenia na wszystkie języki

Szybkie wyszukiwanie

Znajdź potrzebne teksty w kilka sekund