As Ek Geweet Het - Early B, emo adams

As Ek Geweet Het - Early B, emo adams

Альбом
Aangename Kennis
Год
2018
Язык
`Afrykanerski`
Длительность
227020

Poniżej tekst piosenki As Ek Geweet Het , wykonawca - Early B, emo adams z tłumaczeniem

Tekst piosenki „ As Ek Geweet Het ”

Oryginalny tekst z tłumaczeniem

As Ek Geweet Het

Early B, emo adams

Ek wens lewe het ‘n pause button

Sodat ek kan reg maak waar ek skeef merk en nou short something

En trust issues, ‘n record button

Sodat ek kan terug play sonder stry, you know

Wat ek wens dat dit ‘n rewind kan het

Sodat ek dit net druk en terug gaan every time you check

Net met vandag se lotto nommers op ‘n bladjie ne

Hulle sal my ban coz I’ll play it time and time again

Bra ek sal reg maak everywhere waar ek geslice het ne

Rewind again to see the ones that past alive again

En dai gear wat my in die stilte gesmaak het sou ek geline het met

But is kla te laat, this is life, there’s nothing that I regret

Ma wat ek wens is morê se knowledge vir morê se gister

Want ek wil morê se morê van morê opkikker

En ek soek nog die experience wat ek geleer het van gister

As dit so was dan is alles rerig diftig

As ek daai tyd geweet het wat ek nou geweet het

Dan sou alles hie so different gewees het

Ek sou die lewe so maklik geleef het

Maar alles gebeur vir ‘n rede

As ek daai tyd geweet het wat ek nou geweet het

Dan sou alles hie so different gewees het

Ek sou die lewe so maklik geleef het

Maar alles gebeur vir ‘n rede

Nou check ‘n man, daai is seke die rede hoekom ons ouers het

Want ons sien nie die goed nie

En baie keer ken hulle al die bouens check

En die goed is geskryf, jy moet hulle eer daai is wat die Bybel sê

En die Quran sê dit ok my brudde, so sê my wat wil jy nog hê

Party keer wil ‘n man ok manet lewe

Al word jy gewaarsku jy maak ‘n keuse

Jy wil jou eie floppe maak en daar uit leer ne

Ma party keer draai hai floppe uit 'n bietjie baie lelik

Ma wat ek wens is morê se knowledge vir morê se gister

Want ek wil morê se morê van morê opkikker

En ek soek nog die experience wat ek geleer het van gister

As dit so was dan is alles rerig diftig

As ek daai tyd geweet het wat ek nou geweet het

Dan sou alles hie so different gewees het

Ek sou die lewe so maklik geleef het

Maar alles gebeur vir ‘n rede

As ek daai tyd geweet het wat ek nou geweet het

Dan sou alles hie so different gewees het

Ek sou die lewe so maklik geleef het

Maar alles gebeur vir ‘n rede

Ek moet seker nou ‘n rede vir die song gee uhm

Kyk hie mense ons moet almal ophou dom leef, van

Mens is mens deur ‘n ander mens

En ons is sterk as ons saam is man

Help a man if you can’t again

Coz this life ne won’t come again

So wees ‘n beter jy vir my

En dan wees ek ‘n beter ek vir hy en sy

Want so kan hy en sy ‘n beter lewe lei

Eendag vir ‘n kleinder jy, sien jy one day, verstaan jy my?

Nou imagine net jy kry morê se knowledge vir morê se gister

Van jou morê se morê is iemand anders se gister

En iemand se vandag is maklik jou eergister

As ons dit deel dan’s lewe rerig diftig

As ek daai tyd geweet het wat ek nou geweet het

Dan sou alles hie so different gewees het

Ek sou die lewe so maklik geleef het

Maar alles gebeur vir ‘n rede

As ek daai tyd geweet het wat ek nou geweet het

Dan sou alles hie so different gewees het

Ek sou die lewe so maklik geleef het

Maar alles gebeur vir ‘n rede

As ek daai tyd geweet het

As ek daai tyd geweet het

Maar alles gebeur vir ‘n rede

Ponad 2 miliony tekstów piosenek

Piosenki w różnych językach

Tłumaczenia

Wysokiej jakości tłumaczenia na wszystkie języki

Szybkie wyszukiwanie

Znajdź potrzebne teksty w kilka sekund