Vat My Vas - Die Campbells

Vat My Vas - Die Campbells

  • Rok wydania: 2006
  • Język: Afrykanerski
  • Czas trwania: 2:52

Poniżej tekst piosenki Vat My Vas , wykonawca - Die Campbells z tłumaczeniem

Tekst piosenki „ Vat My Vas ”

Oryginalny tekst z tłumaczeniem

Vat My Vas

Die Campbells

daar oorkant by n tafel

sit n rooikop met n jafel

en die meisie kyk die hele aand na my

sy knip vir my haar ogies

en als lyk baie logies

daardie rooikop lus is om met my te vry

ek voel soos nooit tevore

want die rooikop is gebore

met n lyfie soos n uurglas hiers my kans

sy stuur vir m n briefie

sy skryf syt hom nie lief nie

dit net met my wat sy vanaand wil dans

vat my bokkie vat my vas — o vat my vas

vat my hemp en vat my das — o vat my vas

trek my nader as jy fluister

en ek sal heeltyd na jou luister

ek sal doen wat jy my vra — o vat my vas

al die antwoorde is ja — o vat my vas

vat my bokkie vat my vas

vat my bokkie vat my vas

sy stap toe na my stoel

as jy weet wat ek bedoel

dan hoef ek eintlik verder niks vir jou te se nie

sy gryp my aan my arm

daai rooikop was so warm

sy vra my of ek haar nie ook wil he nie

vat my bokkie vat my vas — o vat my vas

vat my hemp en vat my das — o vat my vas

trek my nader as jy fluister

en ek sal heel tyd na jou luister

ek sal doen wat jy my vra — o vat my vas

al die antwoorde is ja — o vat my vas

vat my bokkie vat my vas

vat my bokkie vat my vas

daar oorkant by n tafel

sit n rooikop met n jafel

maar my eie meisie kyk al skeef na my

syt vlamme in haar ogies

en als lyk baie logies

dat ek glad nie vir die rooikop gaan vry

vat my bokkie vat my vas — o vat my vas

vat my hemp en vat my das — o vat my vas

trek my nader as jy fluister

en ek sal heel tyd na jou luister

ek sal doen wat jy my vra -o vat my vas

al die antwoorde is ja — o vat my vas

vat my bokkie vat my vas

vat my bokkie vat my vas

vat my bokkie vat my vas

vat my bokkie vat my vas

Ponad 2 miliony tekstów piosenek

Piosenki w różnych językach

Tłumaczenia

Wysokiej jakości tłumaczenia na wszystkie języki

Szybkie wyszukiwanie

Znajdź potrzebne teksty w kilka sekund